‘My Geliefkoosde Reseppe’
Hierdie resepteboek bevat Ouma Hester se gunselingresepte. Meeste van die resepte is in haar eie handskrif neergepen, terwyl haar seun, David en haar dogter, Tienie ook met tye met die skryfwerk gehelp het. Let op die gebruik van die woord ‘Reseppe’ op die titelblad in plaas van die aanvaarde ‘Resepte’.
‘My Geliefkoosde Reseppe’
(Kopiereg voorbehou)
Spesiale dank aan Charles Saad, kleinseun van Hester Kruger, wat die boek geskandeer het
en op 28 Augustus 2020 beskikbaar gemaak het vir publikasie op hierdie webblad