Lewis

  • Lewis: Oorsprong en betekenis van familienaam
  • Lewis: Vroegste rekords van familienaam
  • Lewis: Familie stamboom
  • Lewis: Indiwidue
    1. Joseph Lewis (1820 – 1908)
    2. Christina Louisa Margaretha Lewis (1862 – 1948), sien Esaias Engelbertus Meyer

 

‘n Doktorale biografiese studie word tans op Joseph (Johannes) Lewis en sy nasate gedoen. As u belangstel om deel te neem, kontak my asb by altathegenealogist@gmail.com

Enige inligting, foto’s en familiestories sal baie waardeer word. Bydraes sal die nodige erkenning in die tesis en publikasies ontvang. Y-DNA analiese word ook beoog. Vrywilligers se data bly konfidensieel – alle onkostes word deur die doktorale projek gedra.